Anthony Eisley

Anthony Eisley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Frederick Glendinning Eisley
Geboorte (1925-01-19)19 Januarie 1925
Sterfte 20 Januarie 2003 (op 78)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4, insluitende David Glen Eisley
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1950–1991
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anthony Eisley (19 Januarie 1925 – 20 Januarie 2003) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Wasp Woman (1959) en The Naked Kiss (1964), en in die televisiereekse 77 Sunset Strip (1958) en Hawaiian Eye (1959).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy